Welkom by Die Lewe!
Jesus het gesê Hy is die Weg die Waarheid en die Lewe en dat niemand tot die Vader kan kom behalwe deur Hom nie. Johannes 14:6
Hierdie webblad is spesifiek in Afrikaans gemaak om die Afrikaner te bereik en ook enige iemand anders wat ons lieflike taal praat.
Nuut in die museum: Shebna se grafsteen
Groete in Christus die Skepper van Hemel en Aarde en die Redder van ons siele.
Laaste opdatering: 15 Mei 2010